Book
eBoek: Mylpale vir Kinderontwikkeling Geboorte – 6 jaar oud
R150.00
Hier is a maklike af-tik-lys om te gebruik om te bepaal of jou kind sy/haar mylpale op die verwagte tye bereik. Die boek is saamgestel deur ’n arbeidsterapeut en strek van geboorte tot 6 jaar oud. Die boek bevat ook ouderdomstoepaslike stimulasie aktiwiteite.
Kan deur Kleuterskool juffrouens/ouers/terapeute gebruik word









