Is my kind gereed vir Gr. 1
Daar is meer as net akademiese gereedheid nodig vir skoolgereedheid. In hierdie webinar kyk ons na neurologiese, emosionele en sosiale gereedheid ook Koste: R150 Duurte: 34 min
Is my kind gereed vir Gr. 1 Read More »
CONTACT ME: 084 581 0644
Daar is meer as net akademiese gereedheid nodig vir skoolgereedheid. In hierdie webinar kyk ons na neurologiese, emosionele en sosiale gereedheid ook Koste: R150 Duurte: 34 min
Is my kind gereed vir Gr. 1 Read More »
There is more to school readiness than just academic performance. In this webinar we also look at neurological, emotional and social readiness as well. Cost: R150 Duration: 34 minutes
Is my child ready for Gr. 1 Read More »
I get the following question frequently ‘Why do so many kids have ADHD these days?’. Screen time had replaced outside play to a great extend. This is why the postural control of kids are not sufficient any more. This now makes them fidget and restless – looking just like ADHD. Watch this video to learn
Does my child really have ADHD? Read More »
Ek kry gereeld die vraag ‘Hoekom word so baie kinders deesdae met ADHD gediagnoseer/verwys vir medikasie?’. Ons kinders speel nie meer genoeg buite die want skermtyd het so belangrik geword. Dus is hulle posturale beheer nie meer voldoende nie en kom hulle rusteloos in die klas voor. Dit kan dan soos ADHD lyk…….Kyk hierdie video
Het my kind regtig ADHD? Read More »
For preschool teachers and parents. A 30 minute pre-recorded webinar to talk about the importance of keeping an eye on a child’s developmental and if they are reaching their specific milestones. A few important age groups and milestones are discussed in this webinar. Length: 30 minutes Cost: R150
Why is it important to keep an eye on your child’s development? Read More »
Hierdie voorafopgeneemde webinar is vir ouers en kleuterskool onderwysers. Ek gesels oor hoekom dit belangrik is dat kinders mylpale bereik en ook oor ‘n paar belangrike ontwikkelingsmylpale in elke ouderdomsgroep vanaf geboorte tot 6 jaar oud Duurte: 30 minute Koste: R150
Hoekom is dit belangrik om ‘n kind se ontwikkeling dop te hou? Read More »
Dr. Deborah Smith (doktor in opvoedkundige) gesels oor die impak op konsentrasie en leer, Carla Grobler (arbeidsterapeut) gesels oor die impak op fyn motoriese vaardighede en posturale beheer. Lizelle Nel (optometris) gesels oor die impak op die oog en visie en Anca Strachan-Botha (spraakterapeut) oor die impak op kommunikasie. Die duurte van die video is
Skermtyd en hoe dit jou kind beïnvloed Read More »
Visual perceptual skills are the building blocks for reading, writing and maths. Is your child struggling with spelling? Is your child’s writing ‘all-over’ the page? Do they swap/reverse letters/numbers? Is your child’s reading speed slow? Do your child struggle with comprehension? This may all be due to visual perceptual skills not being fully developed. To
Visual perceptual skills and reading Read More »
Is your child a picky eater? Does your child not enjoy walking barefoot on grass? Does your child often not hear when his/her name is called? Is your child a rough-and-tumble child? Does your child play too rough with other children? This may all be due to one of the 7 senses over- or under-reacting.
Sensory Integration Read More »
Visuele perseptuele vaardighede is die bou-blokke vir lees en skryf. Hierdie vaardigheid ontwikkel deur die hele lewe maar die meeste aandag moet daaraan spandeer word tussen 3 jaar oud tot en met graad 2. Wanneer jou kind sukkel met lees en spelling lê die fout meestal by hierdie bou-blokke wat nie toepaslike/genoegsaam ontwikkeling het nie.
Visuele perseptuele vaardighede en lees Read More »