Ek kry gereeld die vraag 'Hoekom word so baie kinders deesdae met ADHD gediagnoseer/verwys vir medikasie?'. Ons kinders speel nie meer genoeg buite die want skermtyd het so belangrik geword. Dus is hulle posturale beheer nie meer voldoende nie en kom hulle rusteloos in die klas voor. Dit kan dan soos ADHD lyk.......Kyk hierdie video om meer te leer oor ADHD vs Posturale beheer.
Koste: R150
Duurte: 40 min