Skermtyd en hoe dit jou kind beïnvloed

Current Status

Not Enrolled

Price

200 ZAR

Get Started

Dr. Deborah Smith (doktor in opvoedkundige) gesels oor die impak op konsentrasie en leer, Carla Grobler (arbeidsterapeut) gesels oor die impak op fyn motoriese vaardighede en posturale beheer. Lizelle Nel (optometris) gesels oor die impak op die oog en visie en Anca Strachan-Botha (spraakterapeut) oor die impak op kommunikasie.

Die duurte van die video is 60 minute met 15 minute Q&A daarna.

Hierdie is ‘n vooraf-opgeneemde webinar.