Visuele perseptuele vaardighede is die bou-blokke vir lees en skryf.
Hierdie vaardigheid ontwikkel deur die hele lewe maar die meeste aandag moet daaraan spandeer word tussen 3 jaar oud tot en met graad 2.
Wanneer jou kind sukkel met lees en spelling lê die fout meestal by hierdie bou-blokke wat nie toepaslike/genoegsaam ontwikkeling het nie.
As ouer en juffrou kan daar aan lees en spelling gewerk word wanneer ons eerste fokus op hierdie visuele perseptuele vaardighede.
Opgeneem met Dr. Deborah Smith (DEd)
45 minute lank en dan 15 minute Q en A