Sensoriese integrasie en hoe dit jou kind se gedrag beïnvloed– Vir ouers en onderwysers

R150.00

  • Is jou kind ‘n ‘picky eater’?
  • Hou jy kind nie daarvan om kaalvoet op die gras te loop nie?
  • Hoor die kind nie as die onderwyser hom in die klas roep nie?
  • Is jou kind ‘n ‘rough-and-tumble’ kind?
  • Speel jou kind te rof met ander kinders en word as ‘n boelie by die skool gesien?

42 Minute